Meiring Troue 23 Mei 2026 @Rivierplaas Wedding venue
Toe Carla destyds haar hart vir die Here gegee het, was haar woorde eenvoudig: “Ek gaan net ’n dissipel wees, en ek gaan hemel toe sonder dat ek ooit trou.” Sy was nie op soek na liefde nie. Maar die…
